Modulekode | ODO 470 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Die modules in die vak odontologie is ‘n geïntegreerde leerplan, saamgestel en aangebied deur verskillende lektore van departemente van die skool. Die modules bestaan uit teoretiese, praktiese en kliniese opleiding. Die teoretiese opleiding sluit in die anatomie, embriologie, histologie, mikrobiologie en patologie van die tand en tandstruktuur terwyl die kliniese opleiding fokus op die voorkomende, kuratiewe en geringe rehabilitatiewe hantering van afwykings van tandontwikkeling en erupsie, misvorming, tandkaries, pulpale en peri-radikulêre patologie, ongeërupteerde en geïmpakteerde tande en van veroudering en degeneratiewe veranderinge van tande. |
Modulekrediete | 71.00 |
Programme | |
Voorvereistes | GNK 388,MDB 370,TGG 370,FSG 370,FAR 370,RAD 370,TBW 370,ODO 370,PDL 370,DFA 370 |
Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 besprekingsklas per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Odontologie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App